Bydraes

As jy in jou hart voel dat jy op enige manier 'n bydrae wil lewer in ons gemeente, hetsy dit finansieel of betrokkenheid is. Skakel gerus die kerk kantoor of stuur 'n epos. Besonderhede hieronder. Indien jy 'n debietorder wil op stel, laai gerus die vorm onderaan af.

Bank Besonderhede:

ABSA Bank Oudtshoorn
Takkode: 632 005
Rekening Nr:1120 5800 74
Tjek Rekening
NG Kerk Oudtshoorn-Wes

Kliek op die pdf hier om die debietorder vorm af te laai.
Stuur gerus na admin@odnweskerk.org.za

NG Kerk
Oudtshoorn-Wes

Hoek Van Tuin- en Buitekant Straat
Wesbank
Oudtshoorn
6625
Weskaap
Suid-Afrika

+27 (0)44-272-3414

admin@odnweskerk.org.za