Gallery

"4Wees altyd bly in die Here! Ek herhaal: Wees bly!

5Wees inskiklik teenoor alle mense. Die Here is naby.

6Moet oor niks besorg wees nie, maar maak in alles julle begeertes deur gebed en smeking en met danksegging aan God bekend.

7En die vrede van God wat alle verstand te bowe gaan, sal oor julle harte en gedagtes die wag hou in Christus Jesus.

8Verder, broers, alles wat waar is, alles wat edel is, alles wat reg is, alles wat rein is, alles wat mooi is, alles wat prysenswaardig is – watter deug of lofwaardige saak daar ook mag wees – daarop moet julle julle gedagtes rig.

9En wat julle van my geleer en ontvang het, en gehoor en gesien het, dit moet julle doen. En God wat vrede gee, sal by julle wees."

Fil 4:4-9

Still Word In Die Natuur

14 April 2024

#IMAGINE 2024 ...

21-23 Maart

Dankfees 2023 ...

8-10 Junie

Stilword in die natuur ...

4 Junie 2023

Raak betrokke of stuur 'n paar fotos deur en ons kan dit by die geleenthede voeg ...

NG Kerk
Oudtshoorn-Wes

Hoek Van Tuin- en Buitekant Straat
Wesbank
Oudtshoorn
6625
Weskaap
Suid-Afrika

+27 (0)44-272-3414

admin@odnweskerk.org.za